Oorlog en vrede
Hierdie leesplan is deur die Nederlands-Vlaams Bybelgenootskap
Daar is oorlog in die Oekraïne! Dit oorheers die nuus en dit oorheers ons gedagtes. “Wat is die koste van oorlog en hoe kosbaar is vrede?” Soos ons gedagtes en gebede uitgaan na die mense van Oekraïne, wonder jy dalk: “Wat sê die Bybel oor oorlog? Hoe beskou God oorlog en geweld?”
Hierdie is ʼn sewe-dag leesplan. Jy sal Bybeltekste lees wat ʼn belangrike betekenis kry in tye van oorlog, en ook Bybeltekste waarin God oor oorlog praat en ʼn vreedsame toekoms beloof.
• Hoop en vertroosting
• Beskerming
• Mag
• Liefdesdaad
• Troos en hoop
• Ewige vrede
• Leef saam in vrede
Episodes
Oorlog en vrede – Dag 1 lees episode
Oorlog en vrede – Dag 2 lees episode
Oorlog en vrede – Dag 3 lees episode
Oorlog en vrede – Dag 4 lees episode
Oorlog en vrede – Dag 5 lees episode
Oorlog en vrede – Dag 6 lees episode
Oorlog en vrede – Dag 7 lees episode
U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app