Bible Society of South Africa
Benescke Janse van Rensburg

Nuwe hoop (deel 2)

  • Nuwe hoop dat God jou verlore geliefdes kan red
  • Nuwe hoop met beter verhoudings
  • Nuwe hoop wanneer ons God vertrou vir beskerming
  • Nuwe hoop met die wete dat God alomteenwoordig is
  • Nuwe hoop met die wete dat God jou gebede hoor en verhoor
  • Nuwe hoop met die wete dat God jou toekoms ken
  • Nuwe hoop met ʼn sterker gesin
  • Nuwe hoop met die regte perspektief op die lewe
  • Nuwe hoop as niks sin maak nie
  • Nuwe hoop met die grootste geskenk van die liefde
  • Nuwe hoop met die regte prioriteite in jou lewe
  • Nuwe hoop met ʼn positiewe ingesteldheid op die lewe
  • Nuwe hoop – is jy ʼn Job of ʼn Jona?
  • Nuwe hoop met die wete dat jy vir God goed genoeg is
  • Nuwe hoop met onverdiende genade
  • Nuwe hoop vir die werkplek
  • Nuwe hoop vir wanneer ons terugkeer na wat werklik belangrik is
  • Nuwe hoop in gehoorsaamheid aan God
  • Nuwe hoop met die leiding van die Heilige Gees
  • Nuwe hoop dat God meer kan doen as wat ons dink

Hierdie 20-dag leesplan vertel die verhale van hoop en hoe om met nuwe oë na moeilike situasies in ons lewens te kyk. Ons word herinner aan God se genade en grootheid en dat hy ons nooit sal verlaat of in die steek sal laat tydens uitdagende tye nie. Geniet jou Bybelleesreis!

Episodes

Nuwe hoop (deel 2) – Dag 1 lees episode
Nuwe hoop (deel 2) – Dag 2 lees episode
Nuwe hoop (deel 2) – Dag 3 lees episode
Nuwe hoop (deel 2) – Dag 4 lees episode
Nuwe hoop (deel 2) – Dag 5 lees episode
Nuwe hoop (deel 2) – Dag 6 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS