Lewenslesse uit die Bybel

Deur Neville Turley (en Mims Turley)

Al ooit gewonder watter Bybelkarakters belangrike lewenslesse moes leer?

– Jefta, die banneling wat sy mense gered het
– Die misdadigers wat saam met Jesus gekruisig is
– Wie was Vasti?
– ʼn Meisie met die naam Rodé
– Staan vas in jou geloof
– Veg vir geregtigheid
– Wanneer die dood ons tref
– Die ware Israeliet
– Baie myle lê tussen doen en sê
– Die appel val nie ver van die boom nie
– Bileam en sy pratende donkie
– Ussia, die koning wat alles gehad het
– Abigajil, mooi en intelligent

Hierdie 13-dag leesplan vertel die verhale van Bybelkarakters wat belangrike lewenslesse moes leer. Geniet u Bybelleesreis!