Watervoorsiening in Jerusalem
Die belangrikste natuurlike waterbron vir Jerusalem was die Gihonfontein. Hierdie fontein was geleë in die Kedronvallei, buitekant die stad. Daar was ook ʼn paar kleiner fonteine buitekant die stad.
Toe die stad groter word, het die Gohonfontein nie genoeg water vir die hele stad voorsien nie. Bowendien kon die inwoners van die stad nie by die fontein uitkom as die stad beleër is nie, omdat dit buitekant die stadsmure was.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: