Bible Society of South Africa

Waterkom

ʼn Waterkom was ʼn oop dam wat in die grond gegrawe is om reënwaer op te vang en te berg vir die droë maande van die jaar. Soms is water ook van elders na ʼn kom gekanaliseer deur middel van ʼn kanaal of ʼn waterleiding.

Waterkomme in Jerusalem

Verskeie name van waterkomme in Jerusalem word in die Bybel vermeld, soos “die boonste dam” in 2 Konings 18:17, “die ou kanaal” in Jesaja 22:11 en “die Koningsdam” in Nehemia 2:14. Argeoloë het ʼn groot waterpoel ten suide van die Tempelberg gevind.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.25.2
VOLG ONS