Bible Society of South Africa

Watervoorsiening

In die tyd van die konings is waterwerke in baie stede in Israel en Juda geïnstalleer. Dit was noodsaaklik om te verseker dat daar genoeg water in die stede was in droogtetye, of in die geval waar die stad beleër is.

Watervoorsiening in die Bybel

Ons ken uit die Bybel die name van verskeie waterinstallasies in Jerusalem en ander stede. Byvoorbeeld, die Gibeondam (2 Samuel 2:13) en die put in Mispa (Jeremia 41:7).

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.25.2
VOLG ONS