Strydbyl
ʼn Strydbyl was ʼn wapen vir tweegevegte wat deur voetsoldate gebruik is. Dit het uit ʼn houthandvatsel van ongeveer 76 sentimeter in lengte bestaan, en een of twee halfronde lemme wat aan die punt van die handvatsel vasgemaak is.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: