Beleëringstorings
Die beleëringstoring of stormtoring was ʼn hoë houttoring wat deur aanvallers gebruik is tydens die beleg van ʼn stad. Vanaf hierdie torings kon pyle, klippe en ander projektiele oor die stadsmuur geskiet word. Aanvallers kon ook vanaf die torings oor die stadsmuur spring, soos byvoorbeeld in 1 Makkabeërs 13:44
ʼn Beleëringstoring is dikwels in samewerking met ʼn stormram
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: