Bible Society of South Africa

Beleëringstorings

Die beleëringstoring of stormtoring was ʼn hoë houttoring wat deur aanvallers gebruik is tydens die beleg van ʼn stad. Vanaf hierdie torings kon pyle, klippe en ander projektiele oor die stadsmuur geskiet word. Aanvallers kon ook vanaf die torings oor die stadsmuur spring, soos byvoorbeeld in 1 Makkabeërs 13:44 opgeteken staan.


ʼn Beleëringstoring is dikwels in samewerking met ʼn stormram gebruik. Vanuit die toring kon die soldate die wa met die stormram verdedig en dit nat hou.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS