Bible Society of South Africa

Kanon

ʼn Kanon is ʼn lys boeke wat herken word as die norm en met gesag in ʼn (godsdienstige) gemeenskap aanvaar word. Die woord kanon kom van die Griekse woord

kanon

. Dit beteken “riet” of “stok”, maar ook “norm” of “standaard”. Die boeke van die kanon word “kanonieke boeke” genoem. Hulle word beskou as heilige geskrifte met ʼn spesiale, goddelike gesag.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS