Bible Society of South Africa

Bybelwetenskap

Die Bybel word al vir eeue deur geleerdes bestudeer. Die bestudering van die Bybel het altyd drie dinge behels:

  • om die presiese teks van die Bybel te vas te stel;
  • die navorsing om die betekenis van die woorde van die Hebreeus en Grieks (die tale waarin die Bybel geskryf is);
  • om die Bybel uit te lê.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS