Regspraak in die Ou Testament
Die Ou Testament bevat baie verhale en tekste oor regters en die regspraak. God is die allerhoogste Regter en sy wette word deur die leiers van Israel toegepas.
Moses, priesters en Leviete
In die eerste boeke van die Ou Testament lees ons dat Moses die een is wat God se wette deurgee. Moses was ook die persoon wat regspraak gelewer het. Toe dit vir hom te veel raak, is 70 wyse manne (oudstes
Verwante Bybelgedeeltes
NUMERI 11.10 - NUMERI 11.17 RUT 4.1 ESRA 7.25 - ESRA 7.26 ESRA 10.14 PSALMS 75.7 - PSALMS 75.9 JESAJA 28.6Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: