Regspraak in die Nuwe Testament
Judea was deel van die Romeinse Ryk en was daarom onderworpe aan Romeinse wetgewing. Maar daar was ook ʼn Joodse, godsdienstige hof wat reg gespreek het oor interne Joodse sake: die Sanhedrin
Jesus en Paulus was die twee bekendste mense uit die Nuwe Testament wat met die Romeinse wette te doen gekry het.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: