Bible Society of South Africa

Meineed

Dit was verbode om meineed te pleeg. Dit is as ʼn ernstige oortreding beskou wanneer ʼn getuie in ʼn hofsaak gejok het. Enigiemand wat meineed gepleeg het, is gestraf. Hy is die straf opgelê wat vir die verdagte bedoel was.


Enigiemand wat gejok het deur te ontken dat hy iets gesteel het, of dat hy iemand anders se eiendom in sy besit het, het meineed gepleeg. Om te vergoed vir wanneer iemand onder eed gejok het, moes mense ʼn boete van 20 persent van wat gesteel is, betaal en ʼn hersteloffer bring.

Verwante Bybelgedeeltes

LEVITIKUS 5.20 - LEVITIKUS 5.26

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.25.2
VOLG ONS