Bible Society of South Africa

Ou Israelitiese kalender

In sommige tekste van die Ou Testament word die name van die maande van die ou Israelitiese kalender gebruik. Die volgende name kom voor:

1AbibMaart/AprilEksodus 13:4
2SifApril/Mei1 Konings 6:1
    
7EtanimSeptember/Oktober1 Konings 8:2
8BulOktober/November1 Konings 6:38
hand-swipe-horizontalSwiep om al die data te sien

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS