Bible Society of South Africa

Kalender

In die oudheid is kalenders ook gebruik om die jaar in te deel. In die Bybel vind ons aanduidings van verskillende kalenders.

Ou Israelitiese kalender

In sommige tekste van die Ou Testament word die name van die maande van die Ou Israelitiese kalender gebruik. Ons vind die volgende name wat gebruik is:


 

1 Abib Maart/April Eksodus 13:4
2 Sif April/Mei 1 Konings 6:1
       
7 Etanim September/Oktober 1 Konings 8:2
8 Bul Oktober/November 1 Konings 6:38
hand-swipe-horizontalSwiep om al die data te sien






 


Babiloniese kalender

In latere tekste van die Ou Testament vind ons die name van die maande uit die Babiloniese kalender. Vanaf die Babiloniese periode (sesde eeu v.C.) is hierdie kalender deur Israel gebruik.


 

1 Nisan Maart/April Ester 3:7
2 Iyyar April/Mei  
3 Siwan Mei/Junie Ester 8:9
4 Tammus Junie/Julie  
5 Ab Julie/Augustus  
6 Elul Augustus/September Nehemia 6:15
7 Tisri September/Oktober  
8 Marchesvan Oktober/November  
9 Kislef November/Desember Nehemia 1:1
10 Tebet Desember/Januarie Ester 2:16
11 Sebat Januarie/Februarie Sagaria 1:7
12 Adar Februarie/Maart Ester 3:7
hand-swipe-horizontalSwiep om al die data te sien















 

Masedoniese Kalender

In sommige van die Deuterokanonieke boeke van die Bybel kry ons die name van die maande uit die Masedoniese kalender. Hierdie kalender is vanaf die Griekse periode (derde eeu v.C.) gebruik.


 

8 Dioskorintius Oktober/November 2 Makkabeërs 11:21
       
12 Dustros Februarie/Maart Tobit 2:12
hand-swipe-horizontalSwiep om al die data te sien

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS