Bible Society of South Africa

Regspraak

Regters het in bybelse tye regspraak gelewer.


Daar was geen openbare beskermer soos in ons hedendaagse regstelsel nie. Die slagoffer in ʼn regsaak moes homself as die klaer verteenwoordig. Hy het langs die aangeklaagde in die hof gestaan.

In die Ou Testament

In Ou Testamentiese tye was die regters oudstes (van die dorp), priesters of konings. Regters kom ook in die boek Rigters voor. Hulle lewer nie net regspraak nie, maar is ook leiers van die volk.

In die Nuwe Testament

In die Nuwe Testament is godsdienstige sake in die Sanhedrin aangehoor. Nie-godsdienstige sake het onder die Romeinse reg geval.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS