Mense betrokke by die geboorte van Jesus
Deur Xanthe Hancox
Al ooit gewonder wie almal betrokke was by die geboorte van Jesus?
– Sagaria
– Maria en Elisabet
– Johannes die Doper
– Keiser Augustus
– Jesus
– Die skaapwagters
– Simeon
– Anna
– Die sterrekykers
– Koning Herodes
– Jesus
Hierdie 11-dag leesplan vertel die verhale van die mense wat betrokke was by die geboorte van Jesus. Geniet u Bybelleesreis!