Bible Society of South Africa

Musiekinstrumente

In die Bybel word verskillende instrumente genoem, veral in die boek Psalms.

Name en illustrasies

Soms is dit nie maklik om vas te stel na watter instrument verwys word nie. Ons ken die Hebreeuse, Aramese en Griekse name van instrumente in die Bybel, en illustrasies en ander inligting is deur opgrawings verskaf. Dit is egter nie altyd duidelik watter naam by watter illustrasie pas nie.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.25.2
VOLG ONS