Bible Society of South Africa

Tammus

Tammus was die god van gewasse en oeste in die Mesopotamiese godsdiens. Die mense het geglo dat hierdie god sterf wanneer die plante verwelk, en weer herleef in die lente wanneer nuwe groen plante uitspruit.


Verwante Bybelgedeeltes

ESEGIËL 8.14

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS