Bible Society of South Africa

Mesopotamiese godsdiens

Verskeie gode wat in ʼn goderaad saamgevoeg is, is in Mesopotamië aanbid. Mense het met die gode deur middel van tekens gekommunikeer.

Goderaad

Volgens Mesopotamiese mitologie het die gode een keer per jaar bymekaargekom in ʼn raad in die paleis van die hoofgod. Hulle het dan besluite oor belangrike sake geneem. Die aardse ekwivalent van die hemelse paleis was die tempel van die belangrikste stad in die land. Mense het jaarliks afgode in ʼn optog na die tempel gebring.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS