Bible Society of South Africa

Marduk

Marduk was die beskermgod van die stad Babilon. Sy naam verskyn slegs een keer in die Bybel.

Belangrikste Babiloniese god

Marduk, na wie ook verwys word as Bel (“meester”), was die beskermgod van die hoofstad van die Babiloniese Ryk. Teen die einde van die tweede millennium v.C. het hy die belangrikste god in die Babiloniese panteon geword. Voorheen was Enlil die belangrikste god. Met die verloop van die eeue het mense Marduk begin beskou as die heerser oor die hele aarde en as koning van die gode.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS