Tempels in die tyd van Salomo
Die tempel in Jerusalem het ʼn belangrike rol in die aanbidding van die God van Israel gespeel. Daar word vermoed dat die eerste tempel in Jerusalem vir Salomo rondom die tiende eeu v.C. gebou is. 1 Konings 6 – 7
Argeologiese bronne
Die Bybel beskryf hoe die tempel in Jerusalem gelyk het, maar daar bestaan geen buite-bybelse bronne oor hierdie onderwerp nie. Die oorblyfsels van ʼn aantal tempels wat min of meer in dieselfde tydperk gebou is, is egter in Sirië ontdek. Die belangrikste hiervan is in Ajin Dara in die noorde van Sirië ontdek, asook in Tel Ta’janat in die suidooste van hedendaagse Turkye. Hierdie tempels toon baie ooreenkomste met die beskrywings van die tempel in Jerusalem.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: