Gebede in die Psalms
Baie van die gebede in die Ou Testament word in die boek Psalms
- Psalms 113 – 118
, in Judaïsme bekend as die “Egiptiese Hallel”, is uitgespreek tydens paasfees en die oesfees . Hierdie gebruik is voortgesit in die latere liturgie van die sinagoges . - Die psalms van die “daaglikse Hallel” (Psalms 146 – 150
; Psalms 135 – 136 ) is waarskynlik in die liturgie gebruik, moontlik gedurende die drie groot feeste, (paasfees , die oesfees en die loofhuttefees ), of in die daaglikse liturgie van die Leviete in die tempel in Jerusalem.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: