Gebedshouding
In die Ou Testament vind ons nie ʼn vasgestelde gebedsgesindheid nie, en ook nie in die Nuwe Testament nie. Mense bid byvoorbeeld:
- in ʼn staande posisie met hande uitgestrek na die hemel (1 Konings 8:22
); - neergebuig na die grond (Esra 10:1
1933/1953-vertaling); - met die hande voor die bors gevou (Lukas 18:13
); - knielend, met of sonder die hande na die hemel opgehef (Lukas 22:41
).
Verwante Bybelgedeeltes
1 KONINGS 8.54 MARKUS 14.35 1 TIMOTEUS 2.8 1 SAMUEL 1.9 - 1 SAMUEL 1.16 1 KONINGS 8.22 ESRA 10.1 LUKAS 22.41Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: