Gebed
Gebed is ʼn spesiale manier om met God te praat. In gebed kan mens God aanbid, Hom dank of Hom vra vir ʼn guns, maar ook kla oor dinge of jou sondes bely.
Die term “gebed”
In Hebreeus en Grieks is daar nie een woord wat alles wat die Afrikaanse woord “gebed” omvat, kan insluit nie. Die woorde wat in die Bybel gebruik word, verwys na verskillende aspekte van dit wat ons “gebed” noem, byvoorbeeld:
Verwante Bybelgedeeltes
1 SAMUEL 1.10 - 1 SAMUEL 1.13 DANIËL 6.11 9.1 MATTEUS 6.9 - MATTEUS 6.13 LUKAS 11.5 - LUKAS 11.13 LUKAS 18.1 - LUKAS 18.8Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: