Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 231

Spreuke 21:21-22

Bybelteks(te)

21Wie na reg en liefde strewe,

aan hom word 'n vol lewe en eer geskenk.

22'n Wyse man kan selfs 'n stad vol dapper verdedigers oorwin

en die vesting waarop hulle vertrou, laat val.

SPREUKE 21:21-22AFR83Maak oop in die Bybelleser

Vers 21 spel weer die twee dinge uit waarop ’n mens moet fokus: om reg te doen (dié dinge wat die Here vra), en om troue liefde in al jou verhoudings te bewys. Dit bring lewe, oorvloed en eer. Vers 22. Wysheid kan selfs die dapperste verdediging troef (vgl Spr 24:5-6; Pred 9:16, 18).

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS