Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 232

Spreuke 21:23-24

Bybelteks(te)

23Wie sy mond en sy tong in toom hou,

hou hom uit gevaar.

24'n Ligsinnige mens is hovaardig en aanmatigend,

sy hovaardige optrede het geen perke nie.

SPREUKE 21:23-24AFR83Maak oop in die Bybelleser

Vers 23. Selfbeheersing in kommunikasie beskerm jou van gevaar. Vers 24. Respekloses se arrogansie ken egter geen perke nie.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS