Bible Society of South Africa

Warren se watertonnel

In 1867 het die Britse ingenieur Charles Warren ʼn tonnel ontdek wat gegrawe is om water van die Gihonfontein tot binne die stadsmure van Jerusalem te gelei. Die tonnel staan bekend as “Warren se Skag”. 



Die water is deur middel van ʼn horisontale tonnel tot onder die stad gelei waar dit in ʼn poel uitgemond het. Vanaf ʼn hoër plek kon mense emmers gebruik om water uit die poel te skep. Op ʼn later stadium is ʼn vertikale skag na die reservoir gebou sodat mense self ondertoe kon gaan om water te skep.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS