Siloamtonnel
Die Siloamtonnel of -kanaal het al langs die oostelike helling van die ou deel van Jerusalem geloop. Die kanaal het water vanaf die Gihonfontein na ʼn groot kom op die suidelike punt van die heuwel gelei. Dit is gebou om oortollige water uit die fontein op te vang en te stoor. Daar was openinge aan die kante van die kanaal wat die lande wat aan die onderkant geleë was besproei het.
Verwante Bybelgedeeltes
JOHANNES 9Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: