Bible Society of South Africa

Rahab

Rahab is die naam in die Bybel vir ʼn mitologiese monster (ʼn draak of slang). Verskeie gedeeltes in Job en die psalms gee te kenne dat God hierdie monster in ʼn stryd tydens die skepping verslaan het (sien Job 9:13; Psalm 89:11).

ʼn Simbool vir Egipte

In Psalm 87:4 (1933/1953-vertaling) en Jesaja 30:7 word die naam van die monster in figuurlike sin gebruik om na Egipte te verwys.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS