Bible Society of South Africa

Profesie

“Profesie” in die Bybel beteken dat God ʼn boodskap aan die volk oordra deur iemand wat Hy gekies het, gewoonlik ʼn profeet. Hierdie boodskap kon handel oor iets wat in die toekoms gaan gebeur, maar dit kon ook ʼn waarskuwing, ʼn oordeel of woorde van troos wees.



Die Bybel noem verskillende maniere waarop God ʼn boodskap kan stuur: deur ʼn orakel, in ʼn visioen of in ʼn droom.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS