Bible Society of South Africa

Bloed

Bloed word in die Ou Testament in verband gebring met mense en diere se lewenskrag. Dit is waarom Israeliete verbied word om bloed, of vleis wat nog bloed bevat, te eet. Terselfdertyd speel bloed, wat die beliggaming van lewe is, ʼn belangrike rol in (reinigings)rituele.

Die eet van bloed

Omdat bloed lewe verteenwoordig, behoort dit aan God. Om bloed te eet, word daarom deur die Bybel verbied. Nóg heidene, nóg Israeliete word toegelaat om bloed van lewendige diere te eet (Genesis 9:4). Om bloed te laat by lewendige diere ten einde hulle bloed te drink, was weliswaar ʼn gebruik wat by sommige kulture bestaan het. Die Bybel verbied dit egter.


Boonop mag Israeliete nie die bloed van geslagte diere, of selfs die vleis van ʼn dooie dier eet as dit nog bloed bevat nie (Levitikus 7:26-27; Deuteronomium 12:23-24).

Gebruik van bloed in rituele

Bloed as ʼn lewensaar vir lewenskrag is by verskeie rituele in die Ou Testament gebruik:

Bloed as bron van onreinheid

In sommige gevalle in die Ou Testament is bloed in werklikheid ʼn bron van onreinheid:

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS