Bible Society of South Africa

Vas

“Vas” is ʼn bepaalde ritueel in die godsdiens van die Bybel. Om te vas is om vir ʼn bepaalde tyd sonder voedsel te bly. Dit was vrywillig. Daar is klein verskille tussen die Ou en die Nuwe Testament.

  • Vas in die Ou Testament was ʼn godsdienstige ritueel wat individueel of as groep gedoen kon word.
  • In die Nuwe Testament word vas gesien as ʼn teken van iemand se toewyding aan God. Daar was in die vroeë kerk nog geen reëls oor vas nie. 

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS