Wêreld van die dooies in die Nuwe Testament
Opvattings oor die lewe ná die dood kom ooreen met dié in die Ou Testament, maar dit is ook beïnvloed deur latere Joodse en Griekse denke oor die opstanding en die eindoordeel. In Paulus se geskrifte val die klem op die dood en opstanding van Jesus. Gelowiges het saam met Jesus gesterf en sal die ewige lewe saam met Hom hê.
Joodse en Griekse invloede
Die Ou Testament beskryf die wêreld van die dooies
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: