Kleredrag
In bybelse tye het mans, vroue en kinders dieselfde soort klere gedra:
- ʼn onderkleed of tuniek
; - ʼn bokleed of mantel
; - ʼn gordel
om die tuniek, en soms ʼn gordel rondom die mantel ook; - ʼn soort hoofbedekking
; - sandale
.
Vroue het gewoonlik ʼn lang tuniek gedra met kort of lang moue en hul koppe toegemaak. Mans het ʼn lang of ʼn kort tuniek gedra en het nie altyd hul koppe toegemaak nie.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: