Gordel
ʼn Gordel was ʼn breë strook materiaal wat om die middel van die lyf gedra is. Dit was gewoonlik van linne gemaak en soms van leer. ʼn Gordel kon oor ʼn tuniek of ʼn mantel gedra word. Die voue van die breë strook materiaal kon gebruik word as ʼn soort sakkie om kleinerige items te dra.
Die gordel as ʼn metafoor
Die vasmaak van die gordel word dikwels gebruik as ʼn simbool vir die gereedmaking vir ʼn reis of ʼn geveg. In Eksodus 12:11
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: