Egskeiding
In die wêreld van die Bybel is egskeiding ʼn wettige gebruik, en ʼn man kon sy vrou wegstuur as hy nie langer met haar getroud wou wees nie.
Lewenslange kontrak
ʼn Huwelik is (in beginsel) beskou as ʼn lewenslange kontrak. Daarom is daar ʼn paar tekste in die Bybel, soos in Maleagi 2:16
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: