Bloed
Bloed word in die Ou Testament in verband gebring met mense en diere se lewenskrag. Dit is waarom Israeliete verbied word om bloed, of vleis wat nog bloed bevat, te eet. Terselfdertyd speel bloed, wat die beliggaming van lewe is, ʼn belangrike rol in (reinigings)rituele.
Die eet van bloed
Omdat bloed lewe verteenwoordig, behoort dit aan God. Om bloed te eet, word daarom deur die Bybel verbied. Nóg heidene, nóg Israeliete word toegelaat om bloed van lewendige diere te eet (Genesis 9:4
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: