Bible Society of South Africa

Bergrede

In Matteus 5 – 7 is daar ʼn lang toespraak van Jesus, wat bekend staan as die “bergrede”. Hierdie naam is toe te skryf aan die inleidende verse:

“Toe Jesus die menigte mense sien, het Hy teen die berg opgegaan. Nadat Hy gaan sit het, het sy dissipels na Hom toe gekom, en Hy het hulle geleer en gesê: ...” (Matteus 5:1-2)

Verdere inligting oor die bergrede kan gevind word by oorsig, konteks en die saligsprekinge. ʼn Gedeelte in Lukas, wat gedeeltelik soortgelyke inhoud het, word soms die veldrede genoem.

Verwante Bybelgedeeltes

MATTEUS 5

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS