Bible Society of South Africa

Veldrede

Die bergrede word in Matteus 5 – 7 aangetref. In die Evangelie volgens Markus en die Evangelie volgens Johannes is daar ʼn soortgelyke toespraak. Lukas het gedeeltes wat baie hiermee ooreenstem, maar anders as Matteus, het Lukas nie ʼn gedeelte waar Jesus die mense op die berg toespreek nie:

“Hy het saam met hulle van die berg afgekom en op ʼn gelykte by ʼn groot aantal volgelinge gaan staan.” (Lukas 6:17)

Dit is hoekom die toespraak in Lukas 6 die “Veldrede” genoem word.

Verwante Bybelgedeeltes

LUKAS 6.17 - LUKAS 6.49

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS