Bible Society of South Africa

Weegskale

Weegskale is gebruik om eerlike transaksies met gewigte en geld te verseker. Skale was daarom ʼn belangrike instrument, veral vir geldwisselaars.


Die Bybel waarsku ʼn aantal kere teen oneerlikheid. Handelaars moet eerlik wees en akkurate gewigte gebruik.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS