Bible Society of South Africa

Rente

Wanneer mense geld geleen het, moes hulle dit met rente terugbetaal.

ʼn Verbod op rente?

In Israel was dit verbode om rente te vra van mede-Jode wat geld moes leen om te oorleef. ʼn Hoë rentekoers sou hulle net in groter moeilikheid laat beland. Rentekoerse kon baie hoog wees; in Babilonië het rente tussen 12% en 20% gewissel.



Daar was egter geen algemene verbod op rente in die bybelse tyd nie. Dit was aanvaarbaar om van vreemdelinge rente te vra, soos in Deuteronomium 23:20-21. Mense kon ook vir ʼn deposito vra wanneer hulle iets aan iemand geleen het.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS