Bible Society of South Africa

Eedswering

Om te sweer is om ʼn eed of ʼn gelofte af te lê. Om te sweer kom ook dikwels in die Bybel voor. Mense het ʼn eed afgelê om hulle verklaring te bekragtig. Dit kon ʼn positiewe bedoeling hê (met ʼn eed), of ʼn negatiewe een (met ʼn vloek). 


In die Ou Testament kom baie vorme van eedswering voor waarby God aangeroep word. In die Nuwe Testament is die prentjie minder duidelik. Hier tref ons formulerings aan wat sterk herinner aan Ou Testamentiese eedswerings, maar daar is ook tekste wat skynbaar ʼn verbod op eedswering impliseer. 

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS