Aflê van die eed in die Nuwe Testament
In Matteus 5:33-37
Jesus dink dat mense te gou ʼn eed aflê. Dit pas goed in by die kritiek wat wydverspreid in die Griekse wêreld voorgekom het teen die aflê van ʼn eed. Mense moet betroubaar wees in wat hulle gesê en gedoen het, sonder om hulle op ʼn hoër mag te beroep.
Was daar ʼn algemene verbod op die aflê van ʼn eed?
Daar was nie ʼn algemene verbod op die aflê van ʼn eed nie. In rabbynse geskrifte uit die eerste eeu n.C. word geen melding gemaak van ʼn radikale verbod nie, maar in die Nuwe Testament kom daar formules in die briewe voor wat met ede ooreenstem (bv in 2 Korintiërs 1:18
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: