Bible Society of South Africa
Danny Fourie

Wat het hierdie Man kom doen?

Jesus speel sy rol in die wêreld uit.
– Regter en ook middelaar
– Hy is tot sonde gemaak
– Die gordyn na die hemel oopgemaak

Hierdie 3-dag leesplan vertel die verhale van die rol wat Jesus tot die einde toe uitgespeel het — Jesus het sy lewe vir die wêreld en vir ons gegee. Geniet u Bybelleesreis!

Episodes

Wat het hierdie Man kom doen? – Dag 1 lees episode
Wat het hierdie Man kom doen? – Dag 2 lees episode
Wat het hierdie Man kom doen? – Dag 3 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.17.10
VOLG ONS