Bible Society of South Africa

Lewenswysheid – Dag 7

Hoe weet ons wat sonde is? - Deel 3
• God veroordeel sonde

Bybelteks(te)

Die sonde en die straf

18God openbaar vanuit die hemel sy toorn oor al die goddeloosheid en ongeregtigheid van die mense wat die waarheid deur hulle ongeregtigheid probeer onderdruk.

ROMEINE 1:18AFR83Maak oop in die Bybelleser

12Elkeen van ons sal dus oor homself aan God rekenskap moet gee.

ROMEINE 14:12AFR83Maak oop in die Bybelleser

9Moenie oor mekaar kla nie, broers, sodat julle nie veroordeel word nie. Die Regter staan al voor die deur.

Sonde druis in teen God se natuur en daarom moet dit gestraf word.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS