Bible Society of South Africa

Lewenswysheid – Dag 6

Hoe weet ons wat sonde is? - Deel 2
• Die gevolge van sonde

Bybelteks(te)

2Dit is julle oortredinge wat skeiding gebring het

tussen julle en julle God,

dit is julle sondes wat maak dat Hy Hom nie aan julle steur nie

en nie na julle wil luister nie.

7Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou, is immers vyandskap teen God. Die sondige natuur onderwerp hom nie aan die wet van God nie, dit kan trouens ook nie. 8Dié wat hulle deur hulle sondige natuur laat beheers, kan nie die wil van God doen nie.

ROMEINE 8:7-8AFR83Maak oop in die Bybelleser

Soos Adam en Eva wat vir God weggekruip het toe hulle agterkom dat hulle verkeerd gedoen het, so word ons van God geskei wanneer ons nie sy wil doen nie.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS