Bible Society of South Africa

Lewenswysheid

Die Bybel is baie eeue oud. Trouens, die laaste boek van die Ou Testament is lank voor die geboorte van Christus geskryf terwyl die Nuwe Testament tot stand gekom het teen die einde van die eerste eeu n.C. Tog is die boodskap van hierdie boek uit die verre verlede steeds nuut en vars vir elke generasie. As die lewegewende Woord van die Lewende God is dit deur die eeue heen en tot vandag toe steeds die bron van krag en vertroosting vir miljoene gelowiges.

Episodes

Lewenswysheid – Dag 1 lees episode
Lewenswysheid – Dag 2 lees episode
Lewenswysheid – Dag 3 lees episode
Lewenswysheid – Dag 4 lees episode
Lewenswysheid – Dag 5 lees episode
Lewenswysheid – Dag 6 lees episode
Lewenswysheid – Dag 7 lees episode
Lewenswysheid – Dag 8 lees episode
Lewenswysheid – Dag 9 lees episode
Lewenswysheid – Dag 10 lees episode
Lewenswysheid – Dag 11 lees episode
Lewenswysheid – Dag 12 lees episode
Lewenswysheid – Dag 13 lees episode
Lewenswysheid – Dag 14 lees episode
Lewenswysheid – Dag 15 lees episode
Lewenswysheid – Dag 16 lees episode
Lewenswysheid – Dag 17 lees episode
Lewenswysheid – Dag 18 lees episode
Lewenswysheid – Dag 19 lees episode
Lewenswysheid – Dag 20 lees episode
Lewenswysheid – Dag 21 lees episode
Lewenswysheid – Dag 22 lees episode
Lewenswysheid – Dag 23 lees episode
Lewenswysheid – Dag 24 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.17.10
VOLG ONS