Bible Society of South Africa

Lewenswysheid – Dag 13

Die sleutel tot God se gawe is geloof - Deel 3
• Geloof beteken om berou te hê

Bybelteks(te)

18Ek het duidelik gehoor hoe Efraim kla:

“U het my gestraf,

ek is ingebreek soos 'n kalf wat mak gemaak is.

Bring my terug na U toe dat ek my kan bekeer,

want U is die Here my God.

JEREMIA 31:18AFR83Maak oop in die Bybelleser

3En nou moet jy vir jou volk sê: So sê die Here die Almagtige: Bekeer julle tot My, sê die Here die Almagtige, dan sal Ek weer by julle wees, sê die Here die Almagtige.

15Hy het gesê: “Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelie.”

Berou is om ʼn diepgaande verandering van gedagte en optrede te ondergaan. Dit beteken om die rug te keer op die ou self en God se weg te volg.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS